Ask an expert
Question

14 Mar 2007

Verwys: 1781
Ek het nie 'n idee wat my bloeddruk elke dag is nie. Ek monitor net my rustende pols - gemiddeld 80. Die laaste keer wat GP my bloeddruk gemeet het, was dit 105/80, daarom het hy die Akrinor gegee. Kardioloog het kombinasie van Florinef en Akrinor voorgestel, maar net nou en dan.

Is die moegheid/duiseligheid nou maar net iets waarmee ek moet saam leef tot tyd en wyl ek eendag die Klepvervanging laat doen het?
Answer 397 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Cornel
Probeer bietjie Effortil PL ipv Akrinor - dit het 'n langer uitwerking want dit is "slow release". Laat die apteek bietjie jou bloeddruk neem?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.