Ask an expert
Question

29 Jul 2008

Verwys: 1991
Gonna, amper skrik ek my hart in ritme in :)

Kan gelukkig nie swanger wees nie... bietjie onmoontlik sonder ' n baarmoeder :)

Ek hoop regtig die een of ander gremlin het in my bloedtoetse in geklim en dat dit foutief is. Net om seker te maak het my GP my more verwys na ' n Ginekoloog. Sy sal seker met ' n sonar vergroeisels of sists kan uitskakel en dan hopelik vir my kan vertel hoekom die Estrogeen so hoog is.

Ek sal laat weet. Baie dankie :) lekker aand.
Answer 488 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi Cornel
Hulle moet dalk sommer weer esterogeen toets ook! Ek dink ook ek sal myself in 'n aritmie in skrik as ek nou weer moet swanger raak....om tieners in die huis te hĂȘ is 'n uitstekende voorbehoedmiddel....
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.