Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Verwys 3988
Hi Doc,
Dis vir my gerusstellend om te hoor dat die Cardio nie " sommer net" die inplanting sal doen nie. Hy het so opgewonde gelyk oor die " uitvindsel" dat ek amper bang was ek word ' n Proefkonyn :)
Ek kan egter net geen inligting op " reveal" kry nie en weet dus nie presies wat die doel is nie en het geen inligting nie, behalwe dat die doel is om my hart te kan monitor vir ten minste 3 jaar weet ek net dit lyk soos ' n rekenaar se " memory stick" en hulle sal die inplanting onder my borsweefsel doen om nie my " cleavage" te bederf nie.
Weet Doc dalk waar ek inligting daaroor kan kry?

Hallo Cornel
Kyk http://medgadget.com/archives/2008/09/saint_judes_confirm_implantable_cardiac_monitor_wins_fda_approval.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.