Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
vlugvoos
Help asb. My man moet gereeld oorsee vlieg. Elke keer as hy van die vliegtuig afklim is sy voete opgeswel soos balonne. Hy het geen medies probleme (waarvan ons weet nie). Dit vat tot twee weke vir die swelling om weg te gaan. Is daar iets wat hy kan gebruik om die swelling te voorkom?
Beste Nadia, die swelling word veroorsaak deur swak bloedsomloop in die onderbene asook die lugdrukveranderinge en die feit dat sy kuitspiere nie werk terwyl hy vlieg nie, normaal werk dit soos "pompe" as mens loop, om die bloed terug te pomp hart toe. Ek dink hy moet 1/2 disprin drink vanaf so 2 dae voor hy vlieg mits hy nou nie allergies of iets is daarvoor nie. Mens kry ook spataarkouse wat net tot by die knie kom en soos "bobby socks" lyk wat hy kan aantrek die dag as hy vlieg om die sirkulasie aan te help en die swelling te voorkom - hy kan dit onder sy gewone kouse aantrek. Hy moet ook gereeld opstaan en sy bene beweeg op die vlug al is dit net in die paadjie op sy tone staan! Hy behoort van die kouse by 'n plek soos Dischem te kry?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.