Ask an expert
Question

03 Feb 2009

VOEL NIE GOED NIE
Goeiedag,

Ek voel die laaste tyd heeltyd moeg, kan skaars in die oggende aan die gang kom en is baie ongeduldig. Ek drink elke dat ' n vitamine pil, maar lyk my dit het ook geen effek nie.
Die ander ding wat my pla is my een ooglid (onderste deel) wat nou al vir 2 weke plus aanhoudend spring. Is daar ' n rede daarvoor en waarom hou dit nie op nie.
Answer 3,245 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anne
Daar is verskeie redes vir moegheid - mens moet maar 'n goeie mediese ondersoek kry om dinge soos bloedarmoede, skildklierprobleme, menopause, onderliggende infeksies ens uit te skakel. Die ooglid wat so spring kan van oogspier spanning wees - probeer 'n warm waslappie oor die oog en drink 'n dosis spierverslapper soos Robaxin (waarskuwing - dit maak mens baie slaperig)
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.