Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Voel nie lekker
More Dok
Ek het vanoggend opgestaan met maagpyn. Ek sit nou by die werk, en het net skielik naar begin voel. Die maagpyn het afbeweeg na my regterkant toe. Dit is seer as ek my maag intrek of beweeg. Maar n bietjie beter as ek opstaan en loop. Dan net n dowwe pyn. Maar sodra ek weer kom sit, voel ek goor. Dit begin ook te voel of dit brand in daai area.
Wat kan dit wees? Ek word nooit siek nie (nie eens verkoue nie) so ek is nie gewoond om so te voel nie. Ek is n 31 jarige vrou.

Hallo Marie
Jong dit kan dalk vroee blindederm onsteking wees - as jy koorsig is en nie op jou maag kan druk nie omdat dit te seer is moet jy liewer dokter toe gaan.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.