Ask an expert
Question

12 Mar 2007

Voel nie wonderlik nie
Hi,

ek wonder wat fout kan wees... Ek bly die afgelope ruk naar... Dit kom en gaan, my maag is nie lekker nie, ek kry by tye so warm ek kan iets oor kom. Asook ek sukkel die afgelope ruk om gewig te verloor en kry ook hoofpyne.

Wat kan dit wees?
Answer 653 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Naomi
Dit klink vir my so hormonaalerig - as jy seker is jy is nie swanger nie, moet jy dalk maar jou vrouehormone laat toets en vra vir jou GP om sommer te kyk of jy nie dalk gastritis het nie?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19295 votes
Vote