Ask an expert
Question

07 Mar 2007

Voet
Hallo Dr,
My voete se hake lyk baie sleg. Die voete se hake lyk of hulle kraters in het wat Kan ek gebruik Om die goed reg Te kry.
Answer 411 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Deon
Dischem het 'n heelbalm wat baie goed werk. Sit elke aand dik aan en slaap met katoensokkies of draai net die hakke toe met verband as dit te warm is. Skuur met 'n "pummy stone" om die droee vel af te kry.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.