Ask an expert
Question

14 Jul 2006

Voete wat sweet
Beste Dokter

Ek merk op dat my voete die afgelope tyd baie sweet. Dit is so erg dat my sokkies lyk of dit in water gedoop is. My voete bly ook koud. (Ek wissel dit tipe skoene af wat ek dra - van leer stewels tot lap skoene en in almal sweet my voete). - (Selfs wanneer ek net sokkies aan het gebeur dit ook!)

Daar is gelukkig nie `n onaangename reuk betrokke nie.

Is dit iets om oor bekommerd te wees?

By voorbaat dankie

Zonja
Answer 3,746 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Zonja
dit is jou simpatiese senuwees wat ooraktief is - probeer Probanthine pilletjies - jy mag 'n voorskrif nodig he, en spuit sterk deoderant op jou voete.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.