Ask an expert
Question

23 Jul 2008

Vog
Ek is ' n 41 jarige vrou en die afgelope 2 weke hou ek vreeslik vog terug. Ek kan soggens nie my ringe aankry nie. Ek drink baie water en oefen elke dag. Ek het ook ' n paar maande gelede my hormone laat toets en alles was 100% reg. Wat kan ' n moontlik rede hiervoor wees dokter? Baie dankie!
Answer 773 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Maddy
Edeem ( geswelde voete en hande) kan veroorsaak word deur nier siektes, hartsiektes en agv hormonale veranderinge. Mens moet maar 'n bloed toets laat doen vir die niere (UKE) en laat jou dokter na jou hart kyk. Hy sal waarskynlik iets kan voorskryf daarvoor.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20299 votes
Vote