Ask an expert
Question

07 Jan 2005

Wat is Bellsverlamming?
Hi

My seuntjie is 9 jaar oud. Hy kuier al die afgelope maand en 'n half by sy Pa. Ons is 4 jaar terug geskei. Terwyl hy daar was het hy 'n 'aanval' gekry en sy hele regterkant was verlam. Sy gesig aan die regterkant het 'gehang' en spoeg en kos het sommer by sy mond uitgeloop. Hy het hom na 'n dokter geneem en daar is 'n CT-Headscan gedoen waarop hulle 'n klein kolletjie op sy linkel lob gesien het. Dis is nie 'n tumor nie.

My seun het nog nooit voorheen so 'n 'aanval' gekry nie.

Meeste mense se dit klink soos Bellsverlamming wat mens skynbaar kry wanneer jy 'n senuwee-ineenstorting kry. Kan dit wees?
Answer 2,965 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Lien, Bell’s verlamming is as gevolg van swelling van die gesigsenuwee en dit behoort nie ‘n kol op ‘n breinskandering te veroorsaak nie. As jy belang stel in iets wat ek oor Bell’s verlamming geskryf het kan jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9471 votes
No
68% - 20281 votes
Vote