Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Wat is fout?
Liewe Dokter,
My man is nou 30 jaar oud en sukkel met die pyn wat hy het!
Hy kry veskriklike pyn in sy rug, veral agter sy regter vlerkie, en gewoontlik as sy rug seer is kry hy baie water op sy linker knie. Kan dit miskien iets met mekaar te doen he?
Hy drink pille maar werk net vir n ruk tot sy liggaam gewoont raak aan die pille. Hy het altyd vioxx gedrink, maar om mediese redes het hulle al vir hom n verskeidenheid van pille gegee, en geen oplossing nie. Hy het al baie geld aan dokters spandeer en geen dokter kan vir hom se wat die probleem is nie! Wie moet hy gaan sien en wat kan hom help met die probleem?
Dankie
EkkE

Liewe ekke
Ek dink nie die knie en die rugpyn het verband nie, tensy hy dalk rumatoide artritis het wat meer as een gewrig aantas. Het hy al 'n ortopeed gesien? Ek sou dink hyt tenminste 'n xstraal van sy knie en rugwerwels nodig om te kyk of daar gewrigs probleme is. AS dit artritis is, sal dit dalk help om 'n rumatoloog te sien wat meer gespesialiseerde medikasie kan gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.