Ask an expert
Question

15 Aug 2007

wat is fout
Ek weet nie wat fout is nie, en wil nie regtig dokter to gaan as ek dalk ander mense se tyd gaan mors nie. My lae en middle rug is nou al vir 'n paar dae verskriklik seer, ek raak baie duiselig, is naar en voel sommer net deurmekaar, en my eierstokke is reg deur die maand seer met 'n drukkende pyn, ek gaan ook deesdae maklik elke uur toilet toe en ek is verskriklik moeg.
Wat kan dit wees?

Baie dankie vir die tyd en moeite
Answer 630 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Spook
Jy kan maar dokter toe gaan! Daar is dalk 'n chroniese infeksie in jou bekken teenwoordig en jy het dalk ook bloedarmoede. Laat hulle jou uriene toets en bloed trek.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.