Ask an expert
Question

13 Apr 2006

Wat is fout met my vroer dele
Hi.

Ek wil net weet of ek swanger is of is daar ie't fout met my vroue dele. Ek is op die pil MAAR was so 3 weke terug op antibotika, ek het toe vir 2weke aan een op my tyd en nou lyk dit op als reg is maar die laaste 6 tot 9 dae het ek hierdie vieslike brein slym afskeiding, dis nie baie nie maar dit is ongemaklik. My borste is nog minder seer maar ek voel vreeslik op geswel onder.
Daar is geen vreeslike reuk nie maar my urien ruik skerp maar is tog nie donker nie.
Moet ek n dokter gaan raadpleeg of het die antibotica die pil heeltemal uit geskei.
Geen asb dringend raad want ek gaan nou oor n paar dae om n klier te verwyder wat hulle dink wat dalk gevaarlik kan wees.
Answer 879 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo JJ
Vra tog dat jou dokter net 'n swangerskap toets doen, die antibiotika kon dalk net jou hormone vreeslik omgekrap het.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.