Ask an expert
Question

09 Nov 2006

wat kan dit wees?
More Dokter,

My nipples is baie sensitief, en gevoelig. Ek het van Pil ver ander en wonder of dit miskien die nuwe pil kan wees? Ek is nou op my 2de pakkie. Ek het n swanger toets gedoen en was negatief.
Moet ek bekommerd wees? ( ek het die pyn al amper n week)
Enige raad asb!

Baie dankie

Ekke
Answer 473 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Ekke
Kan van die pil wees - probeer bietjie Vit B6 100 mg per dag vir 'n paar dae en iets anti-inflammatories soos Neurogen?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.