Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Water pokkies
Hallo Doc,
Ek het sowat 'n maand gelede op die ouderdom van 37jr waterpokkies opgedoen. Die dokter het Lovire 400mg tablette voorgeskryf, maar dit was 'n bietjie te laat. Ek het toe heelwat uitgeslaan. Ek het die tablette vir omtrent 7dae geneem(2 x 4pd). Wat my nou pla is dat ek aanmekaar 'puisies' kry aan die eenkant van my gesig wat my nogal aan waterpokkies laat dink. Ek kry die gevoel dat ek nie heeltemal herstel het van dit nie. Is dit gevaarlik, en moet ek terug gaan vir 'n ondersoek?
Baie dankie vir u tyd.

Hallo Fatima
Ja ek dink jou dokter moet net kyk daarna - dis onwaarskynlik nog waterpokkies maar jy het dalk 'n sekondere infeksie in die area.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.