Ask an expert
Question

15 Jan 2004

wit vlekkies op naels
hallo dokter,

Ek het onlangs opgemerk dat ek op 3 van my linkerhand se naels van hierdie algemene horisontale wit vlekkies het. Wat veroorsaak dit, en is dit bloot net toevallig dat dit net op my linkerhand se naels is, of is daar 'n rede hiervoor?

baie dankie
Answer 8,243 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Kali, dit mag wees as gevolg van trauma, chemikalieë, infeksies, psoriase en selfs ‘n yster gebrek, maar ek kan nie sê wat dit is sonder om dit eers te ondersoek nie. Die beste sal wees om jou dokter of ‘n dermatoloog te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote