Ask an expert
Question

19 Jul 2006

Yskoue voete
Ek kom die laaste paar maande agter dat my voete soos twee blokke ys voel deur die dag as ek lank staan. My pols op my bene is al gemonitor en die dr het ook al prik toetse op my voete gedoen wat alles normaal was. Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees en verder moet laat ondersoek.Dankie
Answer 875 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Willem
Dit kan of swak sirkulasie wees of net iets soos Raynaud sindroom, waar koue die oppervlakkige aartjies laat saamtrek. Probeer Vit B2 aanvullings en iets soos Trental as die neurologiese ondersoek en polse normaal is. As jy rook moet jy dalk tog net 'n sonar van die are laat doen want mens kan vernoude arteries kry van rook.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9423 votes
No
68% - 19876 votes
Vote