Ask an expert
Question

15 Feb 2004

Yster tekort - Migraine?
Doc, kan 'n yster tekort aanleiding gee tot migraine? Ek lei aan 'n yster tekort en drink ekstra ysteraanvullings. Kry migraines verskillende tye van die maand maar, het al agter gekom ek kry dit ook net voor menstruasie. Kry dit so een maal elke 2de, 3de maand. Dankie Doc.
Answer 1,757 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Katryn, dis meer algemeen vir migraine om aan menstruasie gekoppel te wees as aan ‘n yster gebrek. Dit mag selfs as gevolg van die yster aanvulling wees, maar hormonale skommeling is nog steeds bo aan die lys. Laat weet maar as jy nog vrae het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.