Ask an expert
Question

24 Jul 2006

zopac 1mg- ontrekkingsiptome
Hi dr.
My vrou gebruik 1mg.zopac drie maal per dag op dr. voorskrif Ek dink dit is heeltemal te veel en sien die uitwerking in haar oe en optrede. Dit is vir my 'n onaanvaarbare dosis en kan ek nie verstaan hoe 'n dr. so 'n voorskrif kan gee nie.Sy is ongelukkig ook geneig tot verslawing(baie gesukkel om haar van purata af te kry.is zopac veslawend??? Baie dankie. Wat kan ek doen???
Answer 2,748 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi Derick
Zopax is ook maar 'n benzodiasepien en verslawend. Kry haar by 'n psigiater - daar is veiliger en minder afhanklikheidsvormende middels om te gebruik vir angstigheid ( bv Aropax - wat 'n antidepressant tipe middel is).
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9470 votes
No
68% - 20279 votes
Vote