Ask an expert
Question

18 Nov 2005

AAN: dot dot dot of ...
Jy's 'n absolute lae lak! Hoe kan jy ten tye van dood in die familie iemand verder vertrap ?

As dit die rede is hoekom jy op hierdie site is dan is dit beter vir almal dat jy gee pad. Ons is hier om mekaar te ondersteun en te help waar ons kan.

Maar om absoluut uit jou pad uit te gaan om iemand seer te maak is net eenvoudig siek.

Jy's baie skerp met woorde so jy sal seker in jou natuurlike styl iets snotty sê, maar voor jy gaan slaap vanaand gaan kyk na jouself in die spieel en kyk na wat jy geword het en waaruit jy genot pik.

Haal die balk dan uit jou eie oog uit en gaan op jou knie en vra die Vader om jou te help want jy het alle menslikheid en meegevoel vir jou medemens verloor.

Einde, punt.
Answer 713 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

cool it, both of you......
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.