Ask an expert
Question

28 Jul 2008

Angs Depressie
Hi Doc

Ek het so drie maande terug ' n trauma deurgegaan met my maandelikse sieklis. Ek het ' n vrees vir operasies ens. Ek was twee keer by my gynae en daar is niks verkeerd met my vrouedele nie. My huisdokter weier dat ek my vroue dele moet uithaal, want dit is gesond. Ek het nou ' n angsdepressie en kry amekaar hierdie senuagtige gevoel en is half duislig en sweet en huil sommer en ' n naarkol op my maag. Dit gebeur veral in die vroë  oggendure en nou sommer in die loop van die oggend. Vanoggend toe wou ek nie eers opstaan om te gaan werk nie. Ek moet myself dwing. Ek was by ' n sielkundige en sy het my op hierdie Loerien tablette gesit. ' n Halwe een per dag het die dokter voorgeskryf. Ek is nou Dinsdag twee weke daarop, maar dit voel of ek nie beter word nie. Ek is lusteloos en nie myself nie en bejammer my self omdat ek so voel. Ek is moedeloos en raadop met myself. Wat moet ek doen om my weer reg te kry? Die gevoel raak partykeer so erg dat ek ' n senuwee pil moet neem om my te laat ontspan en die goed laat my nie lekker voel nie. Sal oefening help om my gedagtes skoon te kry. Ek droom van skeisake en al sulke goed, dit is al hierdie negatiewe goed. Ek soek regtig nou hulp?
Answer 953 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Maybe it'd help to see a good local psychiatrist for an assessment about why these isues are so distressing for you. Lorien may help IF you are Depressed, but it sounds as though you also have things you need to be able to talk about.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.