Ask an expert
Question

11 Jul 2005

Answer for 18567
For some reason i cant reply to that question on 18567. So hier is my antwoord.
Soms bid 'n mens vir een ding, later die week bid jy en se iets anders, en oor nog so week bid mens weer en se "Ag Here, ek weet ook nie meer nie, dis wat ek wil he maar ek weet nie of dit U wil is nie so gee dit maar vir my as U wil he ek moet dit he.

Ons bid so half hartig, ons bid vir een ding, ons verloor vertroue in God, en dan bid ons weer iets anders, so sal ons nooit 'n wonderwerk sien nie.

Ek het al gedink om nice groot woorde te gebruik en my gebed te beplan ens, sal God impress, maar dis nie waarna God kyk nie, Hy kyk na jou hart, al sukkel jy met woorde, al bid jy soos iemand wat sleg is met woorde, solank jy opreg bid, bid jy reg.

Kyk maar na Elia se stories in 1Konings 18:21-24 and Jacobus 5:16-17-18. Elia was 'n mens net soos ek en jy, hy was nie hierdie slim miljoener of Albert Einstein nie, nee... hy was 'n gewone mens. Wat okal jy doen, moet nooit bid om selfsugtige behoeftes te bevredig nie, want ek twyfel sterk of jy antwoord daarop sal kry.

Hou aan bid, bid weer, en bid weer. Ons wil dinge he, en kry dit nie,dan wil ons moord pleeg, ons is jaloers op ander man se goed en kan dit nie in die hande kry nie dan maak ons russie en baklei daaroor. Ons kry nie omdat ons nie bid nie. As ons bid ontvang ons nie, omdat ons verkeerd bid, ons wil net ons selfsugtige behoeftes bevredig.

Hou aan bid sonder om moedeloos te word (Lukas 18:1)
Om opreg te bid, en God se wil te ken het krag, en daar is 'n baie goeie voorbeeld hiervan in die Bybel. "En Elia het nader gekom na die hele volk en gese: As die Here God is,volg Hom na,en as Baal dit is,volg hom na! Maar die volk het hom niks geantwoord nie. Toe se Elia vir die volk: Ek het aleen oorgebly as profeet van die Here,terwyl die profete van Baal 450 is. Maar laat hulle vir ons 2bulle gee, ek neem een, hulle neem een, ek plaas myne op hout , julle plaas julle sin op hout. Roep julle dan na die naam van julle god, ek roep dan die Naam van die Here aanroep, en die God wat met vuur antwoord, Hy sal God wees. En die hele volk het gese dis goed so.

Om lang storie kort te maak, die Baal profete het heeldag gebid en niks het gebeur aan hulle kant nie, toe het Elia later die aand gegaan en gesien hulle sukkel nog, hy het toe water geneem en oral oor sy hout gegooi tot elke houtjie papnat was, hy het gekniel en gebid vir die Here, en sy offer het gebrand. (Die rede dat hy dit nat gegooi het was dat die baal profete nie kan se maar dis 2klippies wat perongeluk teen mekaar gekap het of of of..)

Hou aan bid, jou gebede word gehoor. Al voel dit nie so nie, God hoor elke gebed , Hy weet wat jy wil he voor jy nog gevra het... Maar waarom wil Hy dan he ons moet bid as Hy reeds weet? Want as ons nie bid nie, en ons kry net, dan sal ons nie besef waarvandaan ons die hulp kry nie, en ook om te bid is om God beter te leer ken, soms wil God he jy moet in die Bybel gaan soek vir antwoord, want Hy weet, jy sal op jou soektog van jou ander probleme se antwoorde ook vind!

Sterkte, en moenie moed op gee nie x x x
Answer 733 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9361 votes
No
67% - 19296 votes
Vote