Ask an expert
Question

18 Jul 2005

Anti-deprissante
Ek is op 'n anti-deprisant, eers Cilift en toe soe 3 weke gelede oorgesit op Cymbalta. Ek het so 2 maande gelede begin sukkel met hoofpyn. Ek is toe 2keer na my GP toe waarna sy my na 'n Internis verwys het. Ek is toe gestuur vir bloedtoetse, maar ook medikasie voorgeskryf, onder andere Thaden (die dr. was nie bewus daarvan dat ek reeds op Cymbalta is nie). Na 'n week met my opvolg afspraak is ek in kennis gestel dat my yster vlak op 11 is. Ek is toe Yster pille voorgeskryf. Met die ondersoek het ek aan die Internis genoem dat ek Cymbalta gebruik. Ek is toe opdrag gegee om met die Cymbalta te stop, aangesien die Thaden 'n antideprisant is (ek het nie geweet nie!) Maar intussen het ek vreeslik begin sukkel met my gemoed, dit is op en af en op en af. Nou ja, Cymbalta is toe gestop, my Internis sou nou met die Psigiater in verbinding tree. My groot bekommernis is : Is Thaden 'n goeie antideprisant? Ek het wel weer vanoggend met my Psigiater gepraat. Sy het my aangeraai om met die Thaden te stop, en ook nie meer die Cymbalta te gebruik nie, aangesien my gemoed wipplank ry. Ek is nou voorgeskryf : Cipralex 10mg en Tryptand 25mg (vir die hoofpyn). Op hierdie stadium het ek 'n chemiese oorlog hier in my liggaam aan die gang. Sou u aanbeveel dat ek AL die ander medikasie los en met die nuwe voorskrif volhou? Baie dankie vir u tyd!
Answer 641 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Answered the other time you posted this question. And I agree with Keen !
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.