Ask an expert
Question

13 Oct 2009

bekommerd
Hi doc.


As ek van aangesig tot aangesig met mense praat, wonder ek in my kop wat hul reaksie sal wees as ek afhaak en hul soen. En dit maak nie saak die ouderdom, geslag, ras of aantreklikheid nie.Dit voel vreemd om so te dink want soms raak ek bang dat hul my sal agterkom (nee ek dink nie mense lees my gedagtes nie). Ek het tot onlangs ' n kognitiewe-gedrags sielkundige gesien maar nooit die topic opgebring nie, want ek voel skaam oor dit. Iemand het eenkeer gese dat sulke gedagtes dood normaal is.

Ek is ses jaar terug gediagnoseer met Bi-Polar. Ek drink op die oomblik Effexor en Epitec. Alhoewel ek soms sukkel met my gemoed, gaan dit oor die algemeen baie goed met my.

Kan iemand net vir my se waarom hierdie spesifieke tipe gedagtes en of dit normaal is.

Dankie baie
Johan
Answer 604 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Sorry, folks, but as I have to rush to Durban for an emergency, this forum was supposed to have been closed from Noon Monday, and has only been left open by mistake. So it will be extremely difficult for me to respond to all questions before Friday.
Answered the oher time you posted this question.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.