Ask an expert
Question

25 Nov 2004

Chat - Feeling naughty - Here's one for you Inc
Stefan en Gawie is suip-gabbas wat as airplane mechanics
werk in Bloemfontein. Eendag is dit heavy overcast en hulle sit in die hanger. Hulle het boggerol om te doen.

Stefan reken: “man, ek wens ons het iets om te suip!”
Gawie reken: “jinne ek ook. weet jy, ek het al gehoor dat
jetfuel mens op ‘n heavy plak sit. Sal ons dit ‘n go gee?”
hulle skink toe maar so ‘n paar shots high octane hooch en
raak fo##en paraletic.

Die volgende oggend word Stefan wakker en is heel verbaas
oor hoe goed hy voel.

Die foon lui.
Dis Gawie: :”hey bra, hoe voel jy vanoggend?”
Stefan: “ek voel pe, wat van jou?”
Gawie: “nee bedonerd! so jy’t nie ‘n hangover nie?”

Stefan: “daai jetfuel is bef#k china. ons moet dit meer
doen!”
Gawie: “daar’s net een probleem....het jy al vandag
gepoep?”

Stefan: “nee, hoekom?”

Gawie: “wel moenie ou tjom. Ek bel van Windhoek af!”



Answer 613 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.