Ask an expert
Question

16 Apr 2006

Dogter wil opskop
My dogter is 18, amper 19 en eerste jaar op Universiteit. Na maande wil sy opskop. Sy sê sy weet nie wat sy met haar lewe wil doen nie en wil nie terug gaan nie. Die Universiteit is 700 km van ons af. Ek en haar pa is geskei maar ons maak dit ’n span poging. Ons het vir haar ’n woonstelletjie naby die kampus gekry en doen alles moontlik in ons vermoë om dit vir haar gerieflik te maak. Ons kan net nie op die stadium vir haar ’n karretjie koop nie. Ek weet nie. Moet ek haar toe laat om opskop of laat vasbyt? Ek is net so bang sy is oor 4 jaar spyt dat sy nie maar vasgebyt het nie. Dwing ek haar om aan te gaan verwyt sy my dalk oor 4 jaar. Ek weet nie.
Answer 1,564 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Hi Annie, It sounds as though you and your husband have done a great deal to help your daughter make a successful career at university, but as though she may not herself have fully identified with that goal. Maybe she'd benefit from seeing a counsellor and a vocational guidance psychologist who can do testing for her interests and skills, and suggest fields that she would be interested in and which she might actually enjoy. It's not good enough for her to just give up because she feels undecided. I hope that drugs and alcohol use aren;t playing a part in her loss of motivation and interest. Interms of her studies, it sounda as if her parents are trying a bit too hard, and she herself is trying a bit too little.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.