Ask an expert
Question

03 Apr 2007

Hartseer, kwaad en gebreuk
Ek wil net met iemand praat, my hond van 17 jaar is dood sy het blykbaar in haar slaap dood gegaan! Ek het uitgevind dat sy toe nie so dood is nie. Sy het blykbaar vreeslik begin huil en kon nie meer loop nie toe besluit die mense waarvoor ek lief is om vir haar mens slaapille te gee die pille het toe 'n ander uitwerking op haar gehaad, sy het blybaar mal geraak en hulle het haar toe geskiet!! Hoe kon hulle besluit het dit was haar tyd om te gaan? Al die leuns en almal het dit weggesteek. Ek sukkel om te huil en hartseer te wees oor my hond want ek is so kwaad vir hulle. Dis moord wat hulle gedoen het en hulle kan nie eers vir my sorry sê nie....Hoe kan ek dit verwerk en hoe kan die mense vir wie ek so lief is dit aan my doen?? Mag ek hulle haat? En wat moet ek doen soodat hulle vir my kan se hulle is sorry?? Dit voel of ek my vertroue in hulle verloor het! Ek is gebreuk!!!!
Answer 2,213 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

SOunds like a very sad and disturbing situation. Maybe the people concerned thought they would someow spare you some sadness, but clearly this did not work. If the dog was unwell they should have taken it to a vet, maybe, if money was a problem, to a voluntary agency helping such pets. Uncomfortable though it may be, it does sound as though you will need to disuss all this with them ( and theyll probably be feeling as uncomfortable about it as you are ) and clear the air, otherwise you could all continue feeling bad about this for a long time.
Disregard the stupid comments of Simpel --- at least he/she chose a very appropriate nickname !
I assume that if Simpel lost a child or relative, he'd simply get a new one, and not be bothered about it ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19294 votes
Vote