Ask an expert
Question

01 Jul 2005

Help
Hi doc
Ek het n probleem of ek dink so,ek moet regtig nou iets daaraan doen of ek gaan baie mense wegstood van my af,veral die Meisie
waarvoor ek so lief is,ons is reeds n week of twee uitmekaar.
ek dink ek het n anger probleem,ek vertrou baie min en jaloers
ek was nooit so nie,toe een dag toe aanvaar ek my lewe is hard en ek moet hard word,vandag is ek anders..ek kan my vir alles en amal strip...ek is altyd bang my meisie gaan iemand anders kry.
ek word so kwaad dat ek nie beheer het oor my se goed nie en alles in my liggaam bewe en pyn as ek kwaad word.ek moet n probleem he,help asb..ek wil wees soos ek was,mense kan maar op my trap,dis beter as om so kwaad te word vir alles en amal.
ek moet my lewe vannig verander en ek draai na die Here toe om my ook te help.as en my kan vertel wat n maklike mannier kan kry om my self te beheer en begin vertrou.

Dankie
Answer 782 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Hi LG,
Well, you have made the all-important first steps to dealing with these problems by recognizing that they exist, and deciding that you deserve help with them. See a good local shrink as the next step, for a formal assessment, and a discussion of your treatment options. As you obviously want to improve, you will be capable of doing so, with the right help.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9370 votes
No
67% - 19367 votes
Vote