Ask an expert
Question

05 Dec 2005

Hoe hanteer ek tweegesig vriende?
Ek het glad nie 'n lekker naweek gehad nie. My X is die naweek getroud met die meisie wat ons huwelik opgebreek het. Die troue het my nie so ontstel nie, maar wel twee van my sogenaamde "vriendinne" wat na die troue uitgenooi is, hulle werk saam en toe die troue bygewoon het. Ek voel hulle is agterbaks en tweegesigte, want altyd is hulle so oor my besorg en vra my gedurig gunsies en dingetjies om vir hulle en hul kinders te doen. Nou kom hulle na my toe en kom vertel alles oor van die troue. Ek het net gese ek stel glad nie belang om iets van die troue te hoor nie. Hoe hanteer ek hierdie "vriendinne: vorentoe?
Answer 4,028 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Well, you may choose to ignore them from here on ; or to discuss with them why you found this upsetting, and see what their views are
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9435 votes
No
68% - 19981 votes
Vote