Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Hoe vertrou jy weer?
'n Tyd terug het ek geskryf dat ek mense gaan verwoes ens. maar het toe nie daarmee voortgegaan nie. My vraag vandag is hoe vertrou ek weer? Soos ek vertroue sien is dit iets wat ek weer in my vrou moet kry en ek wil dit bitter graag terug kry. Maar hoe? My psigiater sê dat ek dit nie kan terug kry nie, sy moet my vertroue weer terug wen. My bietjie breins wat ek het vind dit nie so eenvoudig nie. Sou sy probeer om my vertroue terug te wen deur vir my goed te sê, hoe gaan ek haar glo as die vertroue nie daar is nie? Indien sy iets doen buite die gewone wat sy altyd doen, gaan ek nie die vrede vertrou nie. Ek weet ek moet my attitude verander maar dis nie altyd maklik nie. Ek probeer hard maar net somtyds sê ek nog dinge wat ek nie moet nie maar die vertroue is nog nie so sterk dat ek alles kan aanvaar nie.
I agree with your psychiatrist
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.