Ask an expert
Question

27 Jul 2010

Husband and Sister Cheaters
DO I RESPOND TO THIS??

HI my sus, ek wil jou gou vertel. Dit was toe Jack een van sy verdwyn acts getrek het, ek het gebel om met jou te praat vol snot en trane en J het gese hy kom nou..... Wel die res is history..... Ek kan nooit genoeg jammer se nie...

Ek betaal baie duur vir my fout my sus, maar ek het gedoen wat die Heilige Gees gese het ek moet doen, Dit sou baie makliker gewees het om net stil te bly maar ek kon nie!!!!!!!!!!!!!!!

My gewete is skoon en my hart stukkend!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek kan dit net nie verstaan nie, ek het al gedink en gedink, maybe moes ek jou se vir ''n spesifieke rede wat nog aan ons gewys sal word ek kan nie aan iets anders dink nie!!!!!!!!!!!!

Ek is vir altyd en altyd baie jammer in my swakheid het ek jou so seer gemaak!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Weereens vergewe my, my dierbare sus, jy het dit nie verdien nie.

Ek bid vir jou en vir jou huwelik ek vra net mooi, wees versigtig en bekyk die kat mooi uit die boom!!!!!!!!!!!!!!!!

Ek het vir Charl vertel wat gebeur het en hy se dit is die verlede en ons almal het ''n verlede, so hy hou dit nie teen my nie!!!!!!!!!!!!!!

Lief jou altyd en altyd.....
Answer 1,321 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Ugh. Does she really believe that "die Heilige Gees" forced her to have sex with your husband ? Doesn't sound like any Holy Ghost I've ever heard of. Maybe she has a hearing problem ? And she declares that her conscience is clear ? What brand of household drain cleaner did she use to achieve that ?
She seems to have no form of conscience at all, and to take absolutely no responsibility whatever for her own choices and actions. It is NEVER right to accept a pathetic excuse for forgiving them, like "it's in the past, and we all have a past." Rubbish. 99 % of us, fortunately, do NOT have a past like hers.
She is not describing remorse, and all those tears are probably for herself, as she seems to feel so sorry for herself. She does wrong, and then considers herself a victim.
It may be worth sending a copy of this to your husband, and arranging a proper discussion of all of this as soon as practical.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.