Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
huwelike op die spel
Ek het julle advise nodig. My getroude broer is bevriend met getroude vrou vir een jaar. Voor hulle ontmoeting was die getroude vrou se huwelik nie staanvastig nie. Haar man wil die vriendskap stop en hulle het vir 2 maande geen -|- ak nie. Ek het hom aanbeveel om die vriendskap verbreek want ek glo nie daaraan dat 'n getroude persone met die teenoorgestelde geslag 'n vriendskap moet deel nie. Jy stel jou huwelik in gevaar want gevoelens mag ontwikkel, jaloersie. My broer se vrou moet sy alles wees sy vriendin, beminde, dromer fantas, ens. Ek het 'n baie groot respek vir die huwelik alhoewel ek nog nie getroud is nie. Dinge het begin hand uitgeruk deur haar man by my broer se huis omtrent skandaal gemaak. Gelukkig was my broer nie tuis nie.Haar man kan geweld in die toekoms gebruik van woede en jaloers wees. Hoe kan ek hom oortuig om die vriendskap te verbreek los as julle dink ek is reg? En het vir hom gevra hoekom kan hy nie vorentoe beweeg sonder haar vriendskap? Wat deel hulle twee wat my broer nie met sy vrou kan deel nie? wag nou nog vir die antwoord.
I fully agree with volcano. Can't you persuade the pair of them to get into marriage counselling ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.