Ask an expert
Question

05 Dec 2005

Kids gone - i'm alone
Nie gedink ek gaan so so voel nie. Het so uitgesien om alleen te wees na amper 5 jaar waar ek alleen omsien na die kids. Maar nou ja, hulle het Vrydag gevlieg Australie toe, en ek kannie glo ek voel so verlore nie. Hier is nie eers een fight in die huis nie, dis net ek en die kat.

Hulle pa het al die pad afgevlieg van die buiteland om hulle te kom afse - wat 'n verrassing vir hulle. Ek glo hulle is bevoorregt, al kan hy nie daar wees vir hulle op 'n daaglikse basis nie, gee hy soveel vir hulle. Dis sy manier om te vergoed. Al is ons nie meer saam nie, is ons nog goeie pelle, en hy doen sy bes vir hulle in sy omstandighede. Ek waardeer dit ongelooflik.

Nou ja, ek sal maar met die kat gaan gesels. Tot later.
Answer 483 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

They say there are two tragedies in life --- one is not getting what you want ; and the other is getting what you want. But like all reactions to loss, this is normal and you will get out of this mood. Talking o the cat sounds like an excellent idea--- they are great listeners, even if our kitten, after listening with huge eyes for a while, is inclined to then climb down your leg and bite your toes.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.