Ask an expert
Question

17 Nov 2004

"Klein goedjies
Ek dink vandag is weer een van daardie blonde dae vir my.Ek het al so baie raad gevra en elke keer het ek die beste advies gekry en ek is dankbaar daarvoor.

Vandag se "probleem" of "issue"hoe weet 'n mens as jy te veel van jouself gee en wil nog gee maar daar is niks meer oor nie.

Ek gee al my liefde soos 'n man moet en soos ons ma's ons groot gemaak het om jou vrou te respekteer en te eer,altyd daar te wees vir haar deur lekker en k.. tye,siekte en dood en altyd vir haar as man finansieel te sorg dit is wie en wat ons is as man.

Ek is ook groot gemaak om al die "klein " goedjies te waardeur,om dit te waardeur en raak te sien kom al die groot goed van self en dit sal dan nie lyk soos 'n berg voor jou nie want die grond slag is gevorm,so maak die klein goedjies regtig saak of is ek verkeerd geleer in die lewe?

In my huidige verhouding strewe ek vir net die beste vir my lewens maat en dank die Here ek kry dit reg maar ek dink ek is te veel party dae oor my "klein goedjies".Ons baklei deesdae oor klein gemors soos,nie mekaar gereeld bel nie,nie altyd ons cell foon by ons het nie indien daar nood is of net te se "my engel ek het jou lief"hoe is dit moontlik dat 'n klein dingetjie soos die 'n stewige,'n droom verhouding amper gekelder het gister aand,hoekom is dit altyd dat 'n mens eers jou oe oop maak as dit te laat is en altyd seer woorde se en deesdae se gesegde - ek gaan my goed vat en loop,hoekom is ons so blind om te sien dat daar soveel verhouding/huwelike is wat nie werk nie en al die seer van die mense wat alles sal gee om dinge weer ok te maak,en hier is ons,verwag net alles is ok die hele tyd,vat kanse en beproef mekaar,toets mekaar en sien hoe ver ons mekaar kan druk voor die bom ontplof,probeer nie mekaar half pad ontmoed nie,is liefde deesdse soos 'n kraan wat 'n ou oop draai as jy dors is drink jy,anders bly in die pyp tot ek dit weer nodig het.

Wat moet 'n mens meer gee as daar nie meer oor is om te gee nie,'n verhouding kom mos van 2 kante af of nie en wie moet die belangrikste wees ten alle tye,jou God dan jy en dan jou man of vrou en dan eers die res van die damn spul.

Wat moet ek doen of gee om my lewens maat te laat sien ek is eg,200% ware man van my woord en eer,ek is daar 24/7,wat jy gesien het in die begin het jy gekry en nie een ander vrou daar buite nie, en my te verstaan as dit kom by die klein goedjies in die lewe.Is ek net simpel of sien ek rog beelde wat nie bestaan in ons leef tyd nie.Vra ek te veel miskien?
Answer 1,845 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Hi Diablo, Ek weet van die blonde dae, en some kry ek die grys dae, wat net so blonde kan wees.
Maybe you could apply the sort of criterion used often in psychiatric diagnosis ( because we all get a bit blue, or anxious, or whatever, and that's perfectly normal ) --- the boundary beyond which something is a problem or disorder, is when it starts to significantly intefere with your normal activities in your personal and work life.
Be careful that sweating too much over the little things, you overlook the bigger and deeper things. And be careful that instead of being supportive, one can become controlling, and do too much. When your help is enhancing the other person's ability to succeed within their own autonomy and freedom, that's great. When it stifles and smothers them, it's not good.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.