Ask an expert
Question

24 Dec 2004

Met opregte dank
Aan almal wat vir my raad gegee het toe ek almal wou vernietig het deur almal te ontbloot vir wie en wat hulle is en vir sommer al julle goeie woorde en bystand, BAIE,BAIE DANKIE!!! Dit is wel so dat daar altyd ook maar die funny mense gaan wees met simpel antwoorde maar jy sif maar deur dit en behou die goeie. Ek het baie te danke aan almal op die forum. Aan CS ook my innige dank vir jou raad. Al sien ek 'n psigiater sien ek hom nie te gereeld nie en jou raad het baie gehelp om my anders te laat dink.

Aan almal: MAG JULLE 'N WONDERLIKE EN GESEENDE KERSFEES Hê EN MAG DIE BESTE VAN HIERDIE JAAR DIE SWAKSTE WEES VIR DIE VOLGENDE JAAR!!!

Geniet die feesgety en onthou om altyd positief te bly en altyd boontoe te kyk vir hulp.
Answer 960 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Beste Klippies,
Ek is baie bly om te hoor dat ek en die Forum werlik hulpvol was, en dat dit moontlik was vir u om beter te voel en om al jou probleeme beter te hanteer. Beste wense vir Kersfees en die Nuwe Jaar.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote