Ask an expert
Question

30 Nov 2005

Moet ek kwaad wees of nie?
My b/f het laat slip dat sy x se susters hom gese het dat die x sms'e van my wanneer ek en sy baklei het, wat ons nie meer doen nie, aan hulle gestuur het en hy't my nooit gese nie.

Hy se want hy soek nie drama nie en dan sou die hel los gewees het. Ek voel hy moes dit nie van my af weggesteek het nie.

Jy sien hulle hou van my en ons kuier bymekaar maar die x is nie welkom in hulle huise nie, sy doen dit natuurlik om kwaad te steek.

Ek voel net nie ek's gelukkig met die feit dat hy goed vir my wegsteek nie.
Answer 651 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

.....
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote