Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
My gevoelens vandag....
My kop
Ek lê my kop neer en alles begin dwaal
My gedagtes verdwyn en vrees kom my haal
Die wereld word stil en al wat ek kan sien is mense rondom my
Alles verdwyn en my kop word swaar
Waarheen gaan ek of is ek net in ‘n dwaal?
Geen geluide geen geraas,
dit voel of ek sweef,
en die engele my kom haal
O Heer moet my nie laat verdwaal gee my weer ‘n kans om te lewe in hierdie gemaal
Laat my weer lag, laat my weer huil laat my weer soos ‘n mens in hieride wereld rond ry.
Gee my weer ‘n kans, gee my weer ‘n kans,
en laat hierdie vrees my nie weer kom haal.
Angel

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.