Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Net nie aan my kant nie
Hi, ek was lank laas in 'n vaster verhouding, het ongeveer 3 weke terug iemand ontmoet en alles voel so reg, dis wat jy nou noem 'n "keeper".
Ek is mal oor hom en weet ook dat hy van my hou. Daar is nou een probleem, hy vlieg Saterdag terug na sy "Home Country" toe vir 40 dae en my hart is gebreek, hhy wil ook nie gaan nie ek weet nie of dit ek is wat hom hier hou nie maar ek weet ook daar is werk betrokke.
Ek sal graag 'n verhouding met hierdie persoon wil hê maar ek is bang dat as hy terug kom dat hy nie meer dieselfde gaan voel nie...
Enige raad asseblief............
Miskien is die sê ding waar: Absence makes the heart grow fonder??????

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.