Ask an expert
Question

22 Nov 2005

Ongemaklike situasie - nie lus om te gaan
Ons is uitgenooi na my stiefdogter se 19de verjaarsdag vanaand. Dit word in 'n restaurant gehou. Ek haat sulke situasies, want my man se X kan my nie eintlik vat nie, ek is baie jonger as sy en lyk ook beter (ek bedoel dit nie lelik nie). 'n Vrou het my onlangs gebel, haar kind is saam met die X se kind in die skool en het my vertel watter lelike goed die X van my rondvertel, soos ek het my man "gevang" om te trou, want ons het 'n baba en ek is 'n "bitch" ensovoorts. Die vrou het toe vir haar gesê ek het nie nodig om iemand te "vang" nie, en nou is die twee kwaaivriende. Ter wille van die stiefdogter sal ek gaan, want sy kyk op my my, maar ek haat die situasie, die onderlangse kyke, geskindery en nydigheid. Dink maar aan my vanaand asseblief!!!
Answer 762 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19856 votes
Vote