Ask an expert
Question

29 Jul 2008

Reverse Physcology? Of nie?
Ek het hierdie een vriendin al vir meer as ' n halwe dekade. Ons het saam gewerk, om elke dag saam te wees was ' n uitdaging met baie argumente en menings verskille. Ek is einde verlede jaar weg by die maatskappy maar beleef nog die tipe " vriendskap"  wat ons gehad het.

Met dit bedoel ek ek was baie afgesit en sleggese en ek voel ek was sielkundig afgetakel. maar ek weet nie presies wat mens dit noem nie en ek weet ook nie hoe dit te hanteer behalwe om baie kwaad te word daarvoor nie.

Ek kan ' n paar voorbeelde noem:
**Sy weet altyd van beter as ek iets sou noem.
**My manier van iets doen is altyd verkeerd, ek moet dit haar manier doen.
*Sy ontleed mense en voorspel wat hulle gaan doen, ek het byvoorbeeld ' n grap gemaak en gese haar foto is in ' n tydskrif op ' n bladsy. Sy het te kere gegaan ek moet haar se en ' n helse bohaai opgeskop, ekt dit gelos, sy het toe gaan kyk maar met geen reaksie, sy se ek is verskriklik voorspelbaar en dat dit ' n simpel grap was. Maar al my ander vriende het gelag daaroor of my terug gevloek - sy het verkies om my eerder ' n klap in die gesig te gee en aan te gaan oor hoe simpel ek en my vriende is en dat sy vir iemand gese het dit gaan seker iets walgliks wees en toe die boek oopgaan, toe smile hulle vir mekaar - lyk vir my met die doel om vir mekaar te se sy het eintlik reggeraai - ek het toe gese ek kan nie verstaan hoekom sy nie eers kon smile daaroor nie, haar antwoord terug was sy koni verstaan hoekom ek kwaad raak dat sy nie lag vir ' n prentjie nie. Maar ek' t haar gese dit gaan oordat sy my
voorspel en dit maak my kwaad want dis wat sy altyd doen met my.
**As ' n onderwerp opbring, sal sy iets wat sy op TV of tydskrif gesien het gebruik as iets wat sy al jare lank weet en voorgee dis iets wat sy van nature weet - niemand en niks hoef haar dit te leer nie. Dan is die hele gesprek dadelik afgeknip want wat is daar tog oor om te se?
**sy ignoreer my as ek met haar praat - ek moet begin irreterend raak voordat sy my sal vloek en my dan antwoord - of ek los maar en draai om en loop.
*Sy speel 30seconds om mense verkeerd en simpel te bewys - nie vir die plesier daarvan nie.
*Sy vra almal of hulle ' n brein het as hulle simpel in haar oe optree.

Daar is so baie voorbeelde en dinge wat met my gebeur het maar ek kan nie nou aan als dink nie. My vraag is egter hoe hanteer ek sulke mense? Want dit maak my kwaad as sy enige iets wat ek se, of oor stry, of oor baklei, wat eintlik haar skuld is, terug draai na my toe. Is dit ' n tipe reverse physcology? Of weier ek maar net om sulke mense te aanvaar?
Answer 606 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Why handle nasty people like that at all ? WHy not avoid them ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.