Ask an expert
Question

05 Jul 2005

Skoonfamilie
Ai toggie julle, ek weet nie meer wat om te doen nie. My skoonfamilie het my nog NOOIT aanvaar nie, en veral my skoonma.

Toe ek en my man net getroud is het sy by ons gebly tot my bittere spuit. Ek en sy het elke dag soos kat en hond baklei want sy is baie ly en ek het wragtig nie tyd vir iemand se luigeid nie. Sy het toe getrek en het by haar dogter gaan bly. Sy het skaars twee maande daar gebly (het vir haar dogter wat nie werk heeldag huis skoongemaak, was, stryk, koskook en sy het die se kinders versorg) maar sy en die SKOONSEUN het begin vassit en is toe na die ander dogter. Nie lank daarna nie toe is daar weer stories (hierdie keur oor die dogter en haar man) en nou is sy vir die laaste ses maande weer terug by ons. Maar ongelukkig baklei ek en sy baie want sy doen soos in niks in die huis nie behalwe om heeldag vir haar koffie te maak en die skottelgoed vir my te los as sy nie in die straate is nie. Die straat storie pas my want dan werk sy nie op my senuwees nie. Ek en my man het reeds weer Sondag 'n helse uitval gehad a.g.v. haar. Ons praat nou gladnie met mekaar nie en dit deur die agterbakse teef wat my heeldag beskinder en vir almal vertel hoe vuil is ek. Maar wat sy vergeet is dat sy ook daar bly (so dan net so vuil soos ek) en ek werk heeldag. Loop in die oggende ses uur uit die huis uit en kom eers vanaand na vyf by die huis dan is dit kosmaak kinders versorg en allerande ander take. Ek is dood moeg as ek gelukkig is om voor 12 in die bed te kom. Ek weet nie hoekom moet ek met die bitch se strooi opgeskeup sit nie want nie eers haar eie kinders soek haar nie. Help asb. gee raad ook net as dit positiewe raad is asb.
Answer 1,263 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

is there any substitute for seriously talking through these issues in the family, possibly with the help of a counsellor ?
Interesting, isn't it, how ===== never has anything positive or useful to say, but feels confident that at least it'll be spelled correctly ! What a bore !
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.