Ask an expert
Question

29 Jun 2005

To Kev - Posting 18202
Hi Kev, dankie vir jou bydrae t.o.v. die egskeiding. (Ek het dit na die forum werklik nodig.) Ek weet dat my man sy volle kant bybring, (en let wel, ons is nog moerse goeie pelle). My man verdien nie rande nie maar dollers - en baie, ek vra min. Hy het 24 uur internet by ons huis, nou as ons trek, wat gaan my 15 jarige seun vra - internet? Almal dink ek is inhalig - jammer, hy het die standaard gestig, en hy moet nou uithelp - dus kos dit geld. Ja, ek het 'n goeie man, maar en hy sal als vir die kids doen, en ek ook - maar boekhou is verby. Gelukkig het ons gechat vanaand, en ek dink hy verstaan. Ek dink hy weet ons het een ding in commen - ons kids!!
Answer 417 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19334 votes
Vote