Ask an expert
Question

04 Jul 2005

Tow truck business
Ek het raad nodig. Sien, ek is van Kempton,ek het my eie tow truck besigheid en jou marketing is belangrik daar, dis uiters belangrik of jy markit of jy markit nie. Dis toe dat ek besluit het ek gaan op my tow truch logo's plak, die een op my side panel se : "Hanno's Tow Service" dan onder dit staan :"Ons help jou perongeluk" maar baie mense sien nie die humor daarin nie, dis daarom dat ek dit moes verander, ek plak toe logo's op wat se "Have a smashing day" maar dit het ook nie so lekker afgegaan nie, mense het gese dis siek,en die humor was weer nie raak gesien nie. My finansies het toe gevou soos 'n Ford Fiesta se bakwerk vou as hy gerol het.
Dis toe dat ek die musiek bedryf beTrEe. My oom kon goed sing maar hy het gesterf en ek het net so 2 of 3 tapes gehad met waar hy sing.
Ek het toe besluit om 'n duet te sing met hom , weet soos Sunet Bridges saam haar dooie pa Bles Bridges sing, sy tape speel background en sy sing voor, ek wou die selfde doen met my en my dooie oom Tiensie. Maar die mense het gese dis SIEK, toe se ek nee dis MUsiek,alhoewel ek moet admit dit het biekie tos geklink, Maar dit het ook gevou. Nou weet ek nie, moet ek solo gaan of nie, ek le wakker in die aande,ek tos en turn heelaand ,hoe gaan ek weet watse pad om te vat?

Answer 846 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Hmm, sounds like son of Dogman, somehow ! Mind you, considering the lousy reputation tow-truck drivers have, the guy wo towed away our wrecked car after our awful accident, actually came to visit us in hospital the next day, with a bunch of flowers !
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19304 votes
Vote