Ask an expert
Question

21 Nov 2005

Wat het HIER gebeur?-Advies Seblief
Hi?

Ek en my ou is amper 2jaar bymekaar.Verlede week ee Saterdag,het ek en 'n klomp vriende gesit en drink.Ek was leka dronk,maar darem by my volle bewussing!
My ou was net so dronk.Die aand toe ek gaan slaap het.het my ou probeer om my "gereed" te kry vir seks,ek was al by daai tyd baie dronk en was nie lus vir seks nie,wel my ou sal dit kan gesien het,maar tog het hy aangegaan,geen omgaan nie,maar wel tot die daad!Ek is net nou baie ontsteld oor die hele affere,want volgens my was dit nie reg nie.Ons het die sondag daaroor gesels,en hy't gese,hy's jammer en so aan.

Ek wil net weet wat julle/CS dink van die gebeurtenis.Ek voel nie leka hieroor nie.

Baie dankie
want to know
Answer 626 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

You're right, it wasn't right, for him to take advantage of your being drunk --- though he himself was perhaps even more drunk. The solution might be for both of you to avoid getting drunk again, in the future ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9422 votes
No
68% - 19857 votes
Vote