Ask an expert
Question

13 Nov 2006

weet nie meer nie
ek is nou al so 3 jaar getroud en ons het 'n pragtige dogtertjie van 2 jaar oud. Ek en my man is nou al 12 jaar saam. Die probleem het basies gekom net na die geboorte van ons kind, hulle noem dit ventro suspensie- my baarmoeder val plat en le dan aan die onderkant van my vaginale opening- dus is seks baie pynlik en ondraaglik vir my. Ek het so jaar en half 'n operasie gedoen, maar na 6mnde het dit weer plat geval. My ginekeloog het 'n historektomie voorgestel, of ek moet nog 'n kind he, wat die probleem dalk van self kan laat regkom. Ek wil baie graag nog 'n kind he, maar my man se finansieel is ons nog nie gereed vir nog 'n kind nie, maar hy is net 'n man en wil graag liefde maak en ek wil ook graag, maar dit is so seer. dus as ons kan op daardie punt kom, begin ek of 'n bakleiery soek. Ek doen wel ander dinge om my man te bevredig.

die probleem kom in, dat die laaste twee weke het ek hom 2keer uitgevang dat hy blatant vir my lieg. Hy is na 'n vergadering en 2uur die oggend toe ek bel om te hoor waar hy is, toe se hy dat hulle oppad is, na die tyd toe vind ek uit dat hy by vriende gaan drink het en nou die naweek, Ek en skoonouers is nie op dieselfde vlak nie en hy wou rugby saam met sy ouers gaan kyk het, ek het 'n voorstel gemaak, dat ons die rugby by die huis kyk, en hy wou niks daarvan hoor nie, ek het hom laat gaan om verdere bakleiery te vermy. 2:30 die oggend toe ek weer bel, se hy dat hy weereens oppad huis toe is. Ek het dit daar gelos. Sondag oggend vra ek vir hom of hulle die heeltyd by sy ouers gekuier het, waarop hy gese het dat hulle het, later toe ek sy klere wil was , toe kom ek af op 'n kaartjie vir toegang by 'n pub/dansplek.

volgens hom is dit omdat ek nie met hom wil liefde maak nie. My redenasie is dat ek nog graag nog kind wil he en dan die historekotomie sal laat doen. Maar hy se nee, doen nou histrorekotomie. Ek smag na nog 'n kind en hy wil dit nie verstaan nie. HELP ASB
Answer 678 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.