Ask an expert
Question

30 Nov 2005

What do you drive - CS forgive me please, I'm having so much fun!
What a good laugh...

Alfa
Passievol en romanties, jy’s mal oor jouself. Effens onbetroubaar en soms eksentriek. Jy haat BMW-bestuurders, maar dink en gedra jouself nes hulle!

Audi
Jy wil graag glo jy’s deel van die nuwe generasie wat omgee, omgewingsbewus en familie-georiënteerd is. En eintlik is jy maar fokken vervelig en ry niks meer as ‘n krismis-bus nie. Jy sal waarskynlik eendag met ‘n Merc ry, maar sal altyd wonder of jy nie maar daardie BMW moes gekoop het nie.

BMW
Selfgesentreerd, ambisieus, dinamies en uiters bewus van jouself. Gewoonlik ‘n windgat vark, hou daarvan om te beïndruk, maar eintlik net ‘n yuppie wie se vervaldatum al verstryk het. Dink jy sal eendag die CEO van die maatskappy wees, maar jy’s net ‘n kantoor-nerd wat dink jy’s die spil waarom die hele wêreld draai.

Daewoo
Gee nie ‘n fok om vir “image” nie en verkies betroubaarheid, daarom word jy nie maklik in die verkeer raakgesien nie, daarom stel “hi-jackers” ook nie in jou belang nie. Jy’s ook ‘n pyn in die gat oor die toestand en instandhouding van jou beskeie voertuigie en laat niemand anders toe om te bestuur nie, net vir in geval hulle dalk in jou ou karretjie sou poep.

Fiat
Oulike, selfversekerde meisies wat teen die beroepsleer wil uitklim, met ‘n “fokkie-res” verskuilde agenda. Sal elke fokken besitting van jou vat as sy van jou skei.

Ford
Jy leef nog in die 70’s, sukkel jou gat af om by die 90’s aan te pas, wat nog van die millennium! ‘n Lojale, getroue werker, maar oorbluf deur die kantoor- en arbeidsbeleid. Jou volgende kar sal waarskynlik weer ‘n Ford wees.

Honda
Jou lewensideaal is ‘n BMW. Jy’s net op eie opinies ingestel en is ‘n absolute pyn in die gat en ook die baas se skelm (manlik of vroulik!).

Isuzu
Jy’s mal oor die reuk van diesel en het ‘n geheime fantasie om ‘n lorriedrywer te wees.

Hyundai /Kia
Nogal vooruitstrewend, intelligent en prakties, maar mislei. Quite progressive, intelligent and practical. But misguided. Die tipe persoon wat ‘n subkomitee sal voorstel om die oplossings te vind wat die komitee nie kon nie. Jy sal daarby hou dat ‘n Koreaanse kar beter as die Japanese model is.

Jeep
Jy sal graag wil glo jy beleef die Amerikaanse droom van die ongerepte buite-lewe. Die naaste wat jy egter daaraan kom is om op TV na “Days of Our Lives” en die “Adventure Channel” te kyk!

Land Rover
Jy is ‘n ontwerperspersoon with a ontwerperslewe, wat altyd te veel vir alles betaal. Ontwerpersmodder word gratis saam met die Landrover-“badge” voorsien. Jy’s ‘n rasis en het fantasieë oor Koningin Elizabeth van Engeland. As jy ‘n Freelander het, is dit waarskynlik ‘n egskeidingsgeskenk van jou eks.

Mazda
‘n Ford-bestuurder met minder geld, vervelig, geen “image” en minder verbeelding. Driver with less money. Baie afgetrede mense bestuur Mazdas. Jy’s net in almal se pad en behoort by die huis te bly.

Mercedes-Benz
Verantwoordelik, onberispelik en konserwatief. Vervelige CEO-klone met te veel geld, of die super kantoor-fossiel wat nie kan onthou hoe voel pret nie. Jy’s definitief nie “date”-materiaal nie.

Nissan
Goeie, standvastige, hardwerkende, verantwoordelike kantoorwerker. Jy hou daarvan om te reis en hou vol jy’t die vermoë om ys aan die Eskimo’s te verkoop. Jou geliefkoosde antwoord : “Dis ‘n maatskappykar.”

Opel
“Wannabe Schumachers”. Sal graag ‘n VW wil hê want Duitse tegnologie is jou evangelie. Jy’s alewig haastig, maar kry nooit iets gedoen nie. Jy spandeer al jou geld op modifikasies om vir ‘n BMW 3-reeks te kan wegry.

Pajero
Nie so etiket-bewus soos jou Land Rover-eweknie nie, maar glo vas in die ultimate Paris-to-Dakar, Africa-advontuur. Jy ry deur poele om jou eie ontwerpersmodder te skep. Jy glo jy het die statustoets geslaag, maar almal weet daar lê nog ‘n lang pad vir jou voor.

Peugeot
Jy dink Frankryk is die beste land in die wêreld en verveel almal met jou beperkte Franse kennis en stories oor die Louvre en die Sourbonne.

Porsche
Klein pielietjie.

Renault
‘n Eksensentriek wat daarvan hou om dinge verkeerd-om te doen. Gewoonlik die een wat al die belanglike vrae op personeelvergaderings stel. Jy glo vas jy het styl, maar dis minder as safaripak bo-oor ‘n langmou trui. Jy’s waarskynlik skeef.

Ssangyong
‘n Idioot wat in ‘n droomwêreld leef, want jy wil graag ‘n Pajero hê, maar jy kan dit nie bekostig nie. Jy’t geen idee dat die enjins in Indië en nie in Duitsland vervaar-dig word nie.

Toyota
Alhoewel daar duisende van hulle is, word hulle gewoonlik nie in hulle “zero-image”-karre raakgesien nie. Toyotas is goeie, betroubare karre en word deur ‘n verskeidenheid mense met zero-persoonlikheid gekoop, om by hulle karre te pas. Skyt-bang mense wat nooit enige kanse waag nie en daarom vir ewig Toyotas sal bestuur. Die mees “zero-image” kar ter wêreld? …. ‘n wit Toyota!

Volkswagen
Hoogs oordrewe vir betroubaarheid sedert die Beetle-dae, maar het ‘n goeie her-verkoopwaarde. Gewoonlik praktiese, verstandige mense wat daarvan hou om vinnig te ry waar niemand hulle kan sien nie. Gewoonlik irriterend VW-lojaal omdat hul eerste spyker op die agterste sitplek van ‘n Beetle plaasgevind het.

Volvo
So preuts en veilig soos die kar.
Answer 720 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

I must agree about the Porsche diagnosis, though my neighbour --- who used to go jogging every morning, and now instead goes vroom-vroom round the block in his Porsche, might disagree !
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.