Ask an expert
Question

18 Apr 2006

Wit Zombie storte nou beskibaar
My reeks storte is nou op die mark en ek het iets vir elkeen. Hier volg die spec en pryslys:

1. Wit Zombie stort: R495-95- baie mooi afgewerk en groot genoeg vir 3 mense om gemaklik in te staan. Stainless staal stortkop met 15 verstellings, 2 slidingdoors vir maklike access en 2 strotbankies vir die wat se bene seer raak. Vir die persoon wat skoon is en geen kwale het nie. Was lekker elke dag en spring uit met n smile. Die stortvloer is verhit en jy stel hom volgens jou tone se keuse, chinas!

2. Hoer stort: R99-95. Lekker goedkoop en heeltemaal portable. Jy kan hom orals waar jy rondslaap saamdra en kan by enige kraan connect. Stortkop is van durable plastiek so hy sal nie roes, kraak, stain of induik van te veel langs die huis stort nie. Was babakrappies, wurmpies en vliee weg so na so 2 aande van ronddonner saam met die jolregulars kan jy nog steeds skoonkom met die hulp van die Hoer Stort.

3. Van Gogh stort: R349-89. Pragtige houtstort met ingeboude waterproof skilderye. Die stortkop is in die form van n pragtige groot sonneblom en het 5 verstellings. Hierdie stort is vir die wat lekker vrot is van die syphilis. Hierdie stort is lekker powerfull en was daai syphilis weg met meer krag as die big green cleaning machine. Die verstelbare sonneblom stortkop het n spesiale verstelling vir jou ore as jy dalk dink om hulle af te kerf met n kombuismes want die stortkop was al daai gedagtes ook sommer vir jou weg so jy sal altyd mooi lyk met jou twee ore al jeuk jou eiers so erg dat jy sommer Freddie se handskoen wil gryp om te krap terwyl hy le en droom...

4. Mugabe stort: R2-99. Die Zim currency lat toe dat jy hierdie stort vir spotgoedkoop kan kry. Deeglik en strek afgewerk met beskraal hout en stainless staal spykers en skroewe. Baie lekker stort met n ingeboude sensor vir as jy dalk te veel kak praat of sing in die stort. Die sensor is gedesign deur microsoft word en as jy te veel kak sing of praat in die stort sal die dit jou korregeer en jou help met wyse gesegdes en om die regte ding te se en kwyt te raak. Die sensor help jou ook deur te raadpleeg om deeglik te was en kan sien as jy n spot gemis het. Hierdie stort was omtrent alles weg met sy kragtige jetstortkop wat ingevoer is uit London uit daar waar Mev Mugabe shop so voel geeerd hoor. Alle std`s, kak gedagtes=, besluite en segoed, snaakse reuke en vuil naels word weggewas. Hier is die bonus - die jetstortkop kom met n tweede funksie! Ja, n tweede funksie! Die jetstortkop se tweede funksie kan n tipe plastic surgery toepas so as jy dalk n vrek lelike gesig het, is die jetstortkop so kragtig dat dit jou gesig n ander form kan spuit. Ja, dis reg. Kom skoon, raak intelligent EN kry n nuwe gesig met die fantastiese Mugabe stort vir NET R2-99. Hierdie stort is die opening special van die Wit Zombie stortreeks en net beskikbaar terwyl stocks last. Na dit is ek nie seker nie want niemand is seker wat volgende in Zim gaan gebeur nie....

5. Die Zuma stort: R999.98. Hierdie baby is die Rolls Royce van die Wit Zombie stortreeks, mense! Moenie hierdie een misloop nie want hierdie is nuutste deurbraak in tegnologie uit die Zombie labs. Is jy HIV positief? Wel, no sweat vir die Zuma stort. Pragtig afgewerk in rooi en in die form van n groot rooi strikkie en bulletproog glas. Die stort se deur kan sluit en is gemaak van titanium so as jy dalk amper verkrag word kan jy net in die stort spring en die deur sluit. Geen mes, patroon of kondoom sal die bulletproof glas kan penetreer nie. Die stort was die HIV virus weg met een draai van die krane wat in die form van die Mercedes Benz embleem is. Act nou en spaar op daai anti HIV virus medisyne en petrolkostes na die hospitaal toe. Vermy die lang rye by die hospitaal en vang n stort in die Zuma stort en was daai HIV virus in sy moer in EN doen dit in die veiligste area moontlik. Moeg vir seer naaldpunte? Vang n stort in die Zuma stort!

Answer 635 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Hi WZ !
Sounds like an interesting range ! Number 4 should prove popular with avid followers of the Extreme Make0ver / Nip'nTuck series, too. And no. 5 presumably has an accompanying range of shower accessories, with garlic, tomato and potato shower gel ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.