Ask an expert
Question

12 Nov 2006

Boerdoel op hitte
Goeie dag daar!!

My 8 maande oue boerdoel is al 'n week op hitte, en ek wil net weet hoe lank dit gaan aan hou? Dit is die eerste keer wat sy op hitte is. Ek kry haar so jammer, want sy lyk sommer af. Wanner kan ek haar laat reg maak?

Baie Dankie!
Answer 489 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Sy sal omtrent 18 dae op hitte wees. Sy kan enige tyd reggemaak word maar party veeartse verkies om hulle nie gedurende die hitte tyd te opereer nie as gevolg van verhoogde bloedings neiging gedurende hierdie tye. Omtrent 'n maand van nou af behoort goed te wees.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9438 votes
No
68% - 20008 votes
Vote