Ask an expert
Question

17 Aug 2007

Dringend raad nodig!!!!
My minature Toypom was swanger, maar sy was redelik vet sy kon nie eers op haar agter voete gestaan het nie. Sy het die 6de August gekraam, maar wat ek nie kan verstaan nie daar was net een! Sy het hom toe later dood gele. Die probleem nou is sy wil nie uit haar kas uit kom nie. Kan jy my asb raad gee! Ek is bekommerd oor haar. En weet nie wat om te doen! Dit was nie haar eerste werpsel nie.
Answer 986 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Neem haar asb na u naaster veearts om te laat ondersoek om seker te maak daar is niks fout nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19305 votes
Vote